• Home
  • Information
    • Residence Leadership
      • Resident Head
      • House Committee (HK)
      • Second Years Comm
      • Mentors
    • The House
      • History
      • House Anthem
      • Facilities
      • Van Helsdingen
    • Sport
    • Culture
    • Prospective Students
  • News
  • Old Boys
  • Contact us
  • 0

Old Boys

 

CLICK HERE TO UPDATE/SUBMIT YOUR CONTACT DETAILS     /      KLIEK HIER OM JOU KONTAKBESONDERHEDE OP TE DATEER

 

CLICK BELOW FOR A COPY OF THE LATEST NEWSLETTER     /     KLIEK DIE SKAKEL ONDER OM DIE NUUTSE NUUSBRIEF TE LEES
ENGLISH     of     AFRIKAANS

 

CLICK HERE FOR THE HELSHOOGTE OLD BOYS CONSTITUTION   /   KLIEK HIER VIR DIE HELSHOOGTE OUDSTUDENTE BOND GRONDWET

 

Volgens die Grondwet van die Oud-Helshoogter Bond stel die Bond hom onder andere ten doel om:

  • Kommunikasie, interaksie en sosiale omgang tussen huidige en oud-inwoners van Helshoogte te bevorder.

  • Finansiële ondersteuning, binne die vermoë van die bond, aan die koshuis, inwoners en/of oud-inwoners te voorsien, soos wat behoeftes geïdentifiseer mag word.

  • Belange en welstand van die Huis, sowel as die uitleef van ons waardestelsel (B.R.U.T.) te bevorder.

Vir meer inligting in verband met dié Bond, stuur gerus 'n e-posboodskap aan Stompie Buys (Voorsitter) by [email protected]

 

Hoe kan Oud-Helshoogters op hoogte bly?

Alle Oud-Helshoogters word aangeraai om hul hulself te registreer by die Universiteit van Stellenbosch se Alumni-kantoor. Die Alumni-kantoor hou 'n volledige databasis van alle Oud-Helshoogters en kommunikasie vind ook d.m.v. hierdie medium plaas. Stuur gerus 'n e-pos aan die huidige Voorsitter, Stompie Buys (Prim '95) by [email protected] met u besonderhede - naam, van, selfoonnommer, jare in Helshoogte en dat u Helshoogte se nuusbriewe wil ontvang.

 

Facebook
Sluit gerus aan by die Facebook-groep "Helshoogte Old Boys (Alumni)", Oud-Helshoogters se bymekaarkomplek op die web. 

Upcoming Events

No events available

Webspinners®