This year Helshoogte added a whole new dimension to Le Coq de Republique by having a Beer Fest theme. The event was held on the 27th of September at Helshoogte on the Tokkie. Although the day started out with the usual rainy Le Coq weather we all got used to over the past three years, the skies opened up half an hour before the start of the event.
Die tyd het aangebreek. Dagbreek Helshoogte Boks. Vrydag10 Oktober 2014.
Hierdie jaar is dit weer dieselfde storie en die boksers is op hulle beste na 'n paar harde oefensessies vol bloed en sweet by hoof van Amateur Boks in die Wes Kaap, Emil Brice en sy span. Daar is net 4 fights hierdie jaar omdat Dagbreek nie 'n bokser in die 80-90 kg kategorie kon voorsien nie.
Dagbreek Helshoogte Boks promo video 2014
Deur Jan-Beyers Jonker
Ek was ongelooflik bevoorreg om hierdie jaar met ‘n uiters talentvolle sêrgroep te kon werk. Elkeen van julle het hierdie jaar baie meer as net “sêrlede” vir my geraak en ek weet ek kan almal van julle as goeie vriende beskou. Ons is defnitief die groep in die koshuis wat die naasste aan mekaar is en dit ten spyte daarvan dat ons groep so divers is. Ek dink ons was sowaar ‘n goeie voorbeeld van die inklusiwiteit-ideaal waarop die Universiteit so dikwels hamer.
Helshoogte se sêrgroep, Hoendervleis, het hierdie jaar dit reggekry om van nêrens af ʼn plek in die finaal te kry. Na sewe maande se harde werk en baie opofferings het hulle op 23 Augustus 2014 op die verhoog gegaan by die finaal in die CTICC. Hulle het daar weggeloop met 3de plek.
Hoendervleis sal volgende jaar weer Helshoogte se naam so hoog hou.
11 Oktober 2013 -- ‘n Aand wat Helshoogte nie sommer gou vir Dagbreek sal van laat vergeet nie. Die jaarlikse Helshoogte-Dagbreek boks, waar die kampus se grootste twee manskoshuise kragte meet, het vanjaar op Helshoogte se Tokkie plaasgevind. En vanjaar het Helshoogte gewys wie kraai koning.
Die reëls betrekkende die puntestand, het hierdie jaar verander : elke gewigs-afdeling het een punt getel en die swaargewig-afdeling , 2 punte en indien die telling gelyk is, is die swaargewiggeveg die oorwegende faktor.