Nuutste Nuus

Die Tweedejaarskomitee vir die volgende termyn is vroeer vanmiddag aangekondig. 28 kandidate het hulself tot hierdie pos verkiesbaar gestel, maar slegs 10 kon as lede van die komitee aangewys word. Die eerstejaarsgroep het vir die volgende kandidate gestem om hulle jaargroep vir die 2012/2013 termyn te verteenwoordig:

  1. Andre Steyn
  2. Christoffel Swanepoel
  3. Jannie Pienaar
  4. Michael Pfeffer
  5. Nicholas de Villiers (Voorsitter)
  6. Pierre Cronje
  7. Roelf Pienaar
  8. Steve McCallum
  9. Winston Longridge
  10. Zander Spammer

Baie sterkte met die taak wat op julle hande le!

Add comment

Comments

  • No comments found