Nuutste Nuus

Die Huiskomitee se portefeuljes is Vrydag, 24 Augustus aan hulle toegeken en ons vertrou dat elkeen van hulle die portefeuljes wat aan hulle toegedeel is met toewyding sal aanpak.

Die portefeuljetoedeling is:

Vloer HK-lid Portefeuljes
1AB Tiaan Snyman

 C3, Hellies Private & Sporttoer

1CD Andre Coetzee  Ruenie, Ekstern & Publikasies, Snoepie
2 Willem Pieters  Ou manne & Sosiaal
2 Tiaan Hendriks  Klerasie, Huisdans & Hoenderweek
3 Schalk van der Merwe  Eerstejaars, Klub 95 & Klubskakelings
3 Divan Kleynhans  Rugby, AMC & Derby
4 Daniele Toros  Sekretaris & Eenheid
5 Ryan Willers  Gym, Pa & Seun, Groen
5 Martin Visser  Media & Oldboys, Junior komitees, Sporttoer (bystand)
6 Gideon Swanepoel  Gemeenskap & Geestelik
6 Pieter Klue  Tesourier & Kultuur
7 Kenneth Oosthuizen  Akademie en Mentor, Argief & Golfdag
10 Jacques du Plessis  Sport, Kaas en Wyn & Mej. Helshoogte
10 Harry Vogel  Instandhouding, Boks & Parkering
Onderprim Wynand Louw  Portefeuljes, Veiligheid & Risiko, Dissipline
Prim Jason Katz
Add comment

Comments

  • No comments found