ʼn Paar Helshoogters het op Helshoogte en Serruria se MAD² toer in die gemeenskap uitgehelp om hulle blikkies vol te kry in plaas daarvan om net vir geld te vra. Die fondse wat ingesamel word op die MAD² toer gaan aan die MAD² projek t.b.v. MGD.
Helshoogte and Serruria accepted the MAD² Community Service Challenge from Huis Francie and Hippokrates. We took the cake we get in the exam time to the homeless shelter in Stellenbosch.
Check out the video on Facebook
*MAD² - t.b.v. MGD
Helshoogte Gholdag maak naam internasionaal toe dit op n Hollandse liefdadigheidorganisasie se webtuiste verskyn wat dit moontlik maak vir mense met n handicap om te kan gholf speel.
http://www.bmvg.nl/2014/11/bmvg-zuid-afrika/
This year Helshoogte added a whole new dimension to Le Coq de Republique by having a Beer Fest theme. The event was held on the 27th of September at Helshoogte on the Tokkie. Although the day started out with the usual rainy Le Coq weather we all got used to over the past three years, the skies opened up half an hour before the start of the event.
Die tyd het aangebreek. Dagbreek Helshoogte Boks. Vrydag10 Oktober 2014.
Hierdie jaar is dit weer dieselfde storie en die boksers is op hulle beste na 'n paar harde oefensessies vol bloed en sweet by hoof van Amateur Boks in die Wes Kaap, Emil Brice en sy span. Daar is net 4 fights hierdie jaar omdat Dagbreek nie 'n bokser in die 80-90 kg kategorie kon voorsien nie.
Dagbreek Helshoogte Boks promo video 2014