• Home
  • Information
    • Residence Leadership
      • Resident Head
      • House Committee (HK)
      • Second Years Comm
      • Mentors
    • The House
      • History
      • House Anthem
      • Facilities
      • Van Helsdingen
    • Sport
    • Culture
    • Prospective Students
  • News
  • Old Boys
  • Contact us
  • 0

Helshoogte-Dagbreek Boks 2014

  • Print
  • Email

 

Die tyd het aangebreek. Dagbreek Helshoogte Boks. Vrydag10 Oktober 2014​. 

 

Hierdie jaar is dit weer dieselfde storie en die boksers is op hulle beste na 'n paar harde oefensessies vol bloed en sweet by hoof van Amateur Boks in die Wes Kaap, Emil Brice en sy span. Daar is net 4 fights hierdie jaar omdat Dagbreek nie 'n bokser in die 80-90 kg kategorie kon voorsien nie. 

 

Dagbreek Helshoogte Boks promo video 2014

 

Read More Comment (0)

Laaste notas aan Hoendervleis 2014

  • Print
  • Email

Deur Jan-Beyers Jonker

Ek was ongelooflik bevoorreg om hierdie jaar met ‘n uiters talentvolle sêrgroep te kon werk. Elkeen van julle het hierdie jaar baie meer as net “sêrlede” vir my geraak en ek weet ek kan almal van julle as goeie vriende beskou. Ons is defnitief die groep in die koshuis wat die naasste aan mekaar is en dit ten spyte daarvan dat ons groep so divers is. Ek dink ons was sowaar ‘n goeie voorbeeld van die inklusiwiteit-ideaal waarop die Universiteit so dikwels hamer.

Read More Comment (0)

Hoendervleis eindig 3de by Maties sêr

  • Print
  • Email

Helshoogte se sêrgroep, Hoendervleis, het hierdie jaar dit reggekry om van nêrens af ʼn plek in die finaal te kry. Na sewe maande se harde werk en baie opofferings het hulle op 23 Augustus 2014 op die verhoog gegaan by die finaal in die CTICC. Hulle het daar weggeloop met 3de plek.

Hoendervleis sal volgende jaar weer Helshoogte se naam so hoog hou.

Kleinsêr Finaal 2014 - Helshoogte

Comment (0)

MAD^2 2014: algehele 2de

  • Print
  • Email

Helshoogte het in verskeie kategoriee geseevier by vanjaar se MAL-prysuitdelingsfunksie en loop trost met 'n algehele 2de plek daar weg.

Die uitslae:

1) Huis Visser & Harmonie
2) Helshoogte & Sonop
3) Dagbreek & Minerva
4) Eendrag & ISA

Comment (0)

Playwright in our midsts

  • Print
  • Email

Every one knows that Helshoogte is a residence whose inhabitants showcase many talents. With this being said Helshoogte's Phillip Steyn has been the chairperson of the Maties Drama Society since July this year. As chairperson he has been quite busy ensuring that everything in the drama society flows smoothly, planning events and ensuring that his fellow students on campus are informed about the upcoming events and plays hosted by the society.

Read More Comment (0)

Page 3 of 5

  • Start
  • Prev
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • Next
  • End

Quick Links

  • InetkeyInetkey
  • My.SUNMy.SUN
  • EtebesprekingsEtebesprekings
  • SunLearnSunLearn
  • WebmailWebmail

LOGIN

  • Forgot your password?
Sign in with Facebook
Webspinners®